Herunterladen Inhalt Inhalt Diese Seite drucken

Voeg 'N Stilhouplek By 'N Gestoorde Roete Via Die Kaart - TomTom GO 40 Bedienungsanleitung

Inhaltsverzeichnis

Werbung

Jou roete word vanaf die nuwe beginpunt bereken.
5. Kies Ry.
Die beginpunt van jou roete word na jou eerste stilhouplek omgeskakel en die roete word dan
vanaf jou huidige ligging beplan. Begeleiding na jou bestemming begin. Sodra jy begin ry, word
die leidingaansig outomaties gewys.
Wenk: Daar is twee ander maniere om via 'n gestoorde roete te navigeer:
Kies die beginpunt van die roete. Wanneer die opwipkieslys oopmaak, kies Verander na 'n
stilhouplek.
So nie, kies Ry na roete in die "Huidige roete"-kieslys.

Voeg 'n stilhouplek by 'n gestoorde roete via die kaart

Let wel: Jy kan ook 'n ligging op die kaart druk en hou en Voeg by Huidige roete uit die
opwipkieslys kies.
1. Druk die
aansig-knoppie
Jou hele roete word op die kaart gewys.
2. Kies die roete.
om die kaart te wys.
81

Werbung

Inhaltsverzeichnis
loading

Inhaltsverzeichnis