Herunterladen Inhalt Inhalt Diese Seite drucken
Inhaltsverzeichnis

Werbung

TomTom GO
Gebruikhandleiding
16.1

Werbung

Inhaltsverzeichnis
loading

Inhaltszusammenfassung für TomTom GO 40

  • Seite 1 TomTom GO Gebruikhandleiding 16.1...
  • Seite 2: Inhaltsverzeichnis

    Persoonlike-areanetwerke ................. 12 Koppel aan TomTom-dienste via jou slimfoon ............13 Herverbind jou slimfoon ..................13 Verbind via 'n ander slimfoon met TomTom-dienste ..........14 Skrap 'n foon ....................14 Kan nie 'n verbinding kry nie ................14 Wat's op die skerm Die kaartaansig ....................
  • Seite 3 Gevorderde baanleiding ..................32 Tyd-afhanklike spoedgrense ................... 32 Sinchroniseer via TomTom MyDrive Meer oor TomTom MyDrive ..................34 Aanmelding by MyDrive ..................34 Stel 'n bestemming via MyDrive in ................35 Beplan 'n roete met stilhouplekke via MyDrive ............. 35 Wys 'n beplande bestemming in MyDrive ..............
  • Seite 4 Roetekenmerke ....................75 Vermy iets kenmerkends aan jou roete ..............75 Voeg 'n stilhouplek by jou roete uit die "Huidige roete"-kieslys ......... 75 Voeg 'n stilhouplek via die kaart by jou roete .............. 75 Skrap 'n stilhouplek uit jou roete ................76 Slaan die volgende stilhouplek op jou roete oor ............
  • Seite 5 Hulp ....................... 116 Om hulp te kry Hulp ....................... 117 Produksertifisering Vind inligting oor produksertifisering op jou toestel ............. 118 Bywerking via MyDrive Connect Meer oor MyDrive Connect ..................119 TomTom-rekening ....................119 Opstelling van MyDrive Connect ................119 Bylaag Kopieregkennisgewings:...
  • Seite 6: Welkom By Navigasie Met Tomtom

    Om jou te help om verkeersvertragings te vermy en vinniger by jou bestemming te kom, kan jy TomTom-dienste selfs gebruik op die roetes wat jy elke dag ry. Daarna sal jy waarskynlik meer van Kitssoek te wete wil kom, en jy kan alles daaroor lees in die...
  • Seite 7: Wat's Nuut

    Nuwighede in hierdie vrystelling Weergawe 16.1 GO 40, GO 50, GO 51, GO 60, GO 61, GO 400, GO 500, GO 510, GO 600, GO 610, GO 5000, GO 5100, GO 6000, GO 6100 START 40, START 50, START 60 Neem "tracks"...
  • Seite 8 Gebruik MyDrive VK Engels: https://www.youtube.com/watch?v=PIs5tGFhQIA Frans (Frankryk): https://www.youtube.com/watch?v=lYpPDxxXSwk Spaans (Spanje): https://www.youtube.com/watch?v=HkZqdD5MkHI Duits: https://www.youtube.com/watch?v=Skg6PWMbRxI Italiaans: https://www.youtube.com/watch?v=AybGRzpgu1s SLEGS VSA - Kry verkeerinfo op 'n slimfoonverbinde toestel https://us.support.tomtom.com/app/content/name/Connect/page/3 Nuwe produkte TomTom Bandit (Engels): https://www.youtube.com/watch?v=U2DXXwRcWyI...
  • Seite 9: Kom Aan Die Gang

    2. Koppel die USB-kabel aan die USB-motorlaaier en prop dit by die kragbron op jou instrument- paneel in. 3. Kies die beste gladde plek op jou voorruit of syvenster om jou TomTom GO te monteer. Wenk: As die hegstuk by jou GO geïntegreer is, kan jy maklik die rotering van jou toestel verander.
  • Seite 10: Veiligheidskennisgewing

    Let wel: Die stem wat jy kies, sal vir alle teks op die skerm gebruik word. Jy kan altyd later die taal Taal en eenhede in die Instellings-kieslys verander. Wanneer jy jou TomTom GO die eerste keer aanskakel, moet jy 'n paar vrae beantwoord om dit op te stel. Beantwoord die vrae deur aan die skerm te raak. GPS-ontvangs Wanneer jy jou TomTom GO die eerste keer begin, gaan dit dalk 'n paar minute benodig om jou posisie te bepaal.
  • Seite 11: Geheuekaartgleuf

    Bykomende inligting As jy dink dat jou inligting nie gebruik word vir die doel waarvoor jy dit aan TomTom verskaf het nie, kontak ons by tomtom.com/support.
  • Seite 12: Koppel Aan Tomtom-Dienste

    TomTom-dienste op jou GO te kry, moet jy met 'n TomTom-rekening aangemeld wees. Die manier waarop jy jou GO met TomTom-dienste verbind, hang van jou navigasietoestel af. 'n GO kan op een van die volgende maniere verbind: Met 'n permanente verbinding regstreeks vanaf jou GO.
  • Seite 13: Koppel Aan Tomtom-Dienste Via Jou Slimfoon

    1. Kies TomTom-dienste in die Hoofkieslys. 2. Kies Netwerkstatus. 3. Wanneer jy gevra word, kies Ja om in te stem dat inligting na TomTom versend kan word. Let wel: Jy kan nie TomTom-dienste gebruik tensy jy instem om inligting aan TomTom te stuur nie.
  • Seite 14: Verbind Via 'N Ander Slimfoon Met Tomtom-Dienste

    TomTom-dienste te gebruik nie. Kan nie 'n verbinding kry nie Om jou verbindingstatus met die internet te kontroleer, kies TomTom-dienste in die hoofkieslys. As jou verbindingstatus as 'aflyn' gewys word, kies Aflyn en volg die instruksies. As jou GO nie met jou foon kan verbind nie, of as jy nie 'n internetverbinding het nie, gaan ook die volgende na: Jou foon word op jou GO gewys.
  • Seite 15 Jou foon se Persoonlike-areanetwerk (PAN), ook bekend as Persoonlike Aksiekol, Tethering of  Bluetooth Tethering, is aangeskakel. Jou dataplan met jou selfoondiensverskaffer is aktief en jy kan toegang tot die internet op jou  foon verkry.
  • Seite 16: Wat's Op Die Skerm

    Wat's op die skerm Die kaartaansig Die kaartaansig word gewys wanneer jy geen beplande roete het nie. Jou werklike ligging word gewys sodra jou GO jou GPS-ligging gevind het. Jy kan die kaartaansig op dieselfde manier bekyk as waarop jy 'n tradisionele gedrukte kaart sou bekyk.
  • Seite 17: Die Leidingaansig

    8. Verkeer-info. Kies die verkeersinsident om inligting oor die verkeersvertraging te wys. Let wel: Verkeerinfo is slegs beskikbaar as jou TomTom GO TomTom Traffic het. 9. Jou roete, mits jy 'n beplande roete het. Kies die roete om dit uit te wis, die tipe roete te verander, 'n stilhouplek by te voeg of wysigings aan jou roete te stoor.
  • Seite 18 Let wel: 3D-geboue in leidingaansig is nie op alle toestelle beskikbaar nie. Die leidingaansig is normaalweg in 3D. Om 'n 2D-kaart te wys met die kaart wat in die rigting beweeg waarin jy reis, verander die 2D- en 3D-verstekinstellings. Wenk: As jy 'n roete beplan het en die 3D-leidingaansig word gewys, kies die aansig-knoppie om na die kaartaansig te verander en die interaktiewe funksies te gebruik.
  • Seite 19: Die Roetebalk

     Wenk: Om 'n stilhouplek blitsig te verwyder, kies dit in die roete- balk en gebruik die kieslys. Vulstasies wat direk op jou roete is.   TomTom Traffic insluitend hewige reën of sneeu.  TomTom Spoedkameras Gevaarsones...
  • Seite 20: Afstande En Die Roetebalk

    Rusplekke direk op jou roete.  Jy kan kies watter inligting om op jou roete te sien. Die simbole is in die volgorde waarin hulle op jou roete voorkom. Vir verkeersinsidente wissel die simbool vir elke insident tussen 'n aanduiding van die tipe insident en hoe lank die vertraging in minute duur.
  • Seite 21: Navigasieknoppies

    Vermy 'n geblokkeerde pad  Sien jou huidige ligging of jou breedtegraad/lengtegraad indien nie op 'n benoemde pad nie.  Navigasieknoppies In die kaartaansig of leidingaansig, kies die hoofkieslys-knoppie om die Hoofkieslys oop te maak. Die volgende navigasieknoppies is op die hoofkieslys-skerm beskikbaar, benewens ander knoppies en simbole: Let wel: Nie alle funksies werk op alle toestelle nie.
  • Seite 22: Kleiner Knoppies En Simbole Vir Hoofkieslys

    Stembeheer Wenk: Jy kan ook die "word wakker"-frase sê om stembeheer te begin. Kies hierdie knoppie om die status van jou verbinding met die internet TomTom-dienste sien. Kleiner knoppies en simbole vir hoofkieslys In die kaartaansig of leidingaansig, kies die hoofkieslys-knoppie om die Hoofkieslys oop te maak.
  • Seite 23 Hierdie simbool wys die status van die Bluetooth-verbinding wanneer jy 'n slimfoon gebruik om met TomTom-dienste te verbind. Hierdie simbool wys die oorblywende krag in jou GO se battery. Hierdie simbool wys dat jou GO met TomTom-dienste verbind is.
  • Seite 24: Volumebeheer

    Hierdie knoppie wys dat jy nie gesproke instruksies sal hoor nie. Kies hierdie knoppie om stemleiding aan te skakel. Hierdie knoppie wys dat die aansig dagkleure gebruik. Kies die knoppie om die helderheid van die skerm te verminder en die kaart in donkerder kleure te vertoon.
  • Seite 25: Verander Die Teks- En Knoppiegrootte

    Veeg Vee die punt van 'n enkele vinger oor die skerm. Gebruik dit, byvoorbeeld, om oor 'n groot afstand deur die kaart te rol. Wenk: Vee is nie op alle toestelle beskikbaar nie. Druk en hou Hou een vinger vir langer as 0.5 sekondes op die skerm. Gebruik dit, byvoorbeeld, om die opwipkieslys vir 'n plek op die kaart oop te maak.
  • Seite 26 4. Kies en skuif ander knoppies in die volgorde waarin jy hulle wil hê. 5. Kies Klaar.
  • Seite 27: Verkeer

    Meer oor TomTom Traffic TomTom Traffic is 'n TomTom-diens wat intydse verkeersinligting bied. In kombinasie met IQ Routes, help TomTom Traffic jou om die optimale roete na jou bestemming te beplan deur die heersende plaaslike verkeerstoestande en die weer in ag te neem.
  • Seite 28: Bekyk Verkeer Op Die Kaart

    Wenk: Om 'n stilhouplek blitsig te verwyder, kies dit in die roete- balk en gebruik die kieslys. Vulstasies wat direk op jou roete is.   TomTom Traffic insluitend hewige reën of sneeu.  TomTom Spoedkameras Gevaarsones Rusplekke direk op jou roete.
  • Seite 29: Bekyk Verkeer Op Jou Roete

    Wenk: Kies 'n insident op die kaart om meer volledige inligting te sien. 1. Verkeersinsidente wat 'n impak het op die rigting waarin jy reis. 'n Simbool of nommer by die beginpunt van die insident wys die tipe insident of die vertraging wat die insident gaan veroorsaak, byvoorbeeld 5 minute.
  • Seite 30: Verkeersinsidente

    Om meer inligting oor 'n insident te kry, kies 'n insident in die roetebalk Die kaart maak oop, ingezoem op die insident, en 'n inligtingspaneel maak oop wat gedetailleerde inligting oor die verkeersinsident wys. Die inligting wat gewys word, sluit in: Die tipe verkeersinsident - algemeen, ongeluk, padwerke, baansluiting of weer soos swaar reën ...
  • Seite 31: Jy Nader 'N Verkeersknoop"-Waarskuwing

    Weersimbole: Wind Reën Sneeu "Jy nader 'n verkeersknoop"-waarskuwing 'n Waarskuwing word gegee wanneer jy 'n verkeersknoop nader. Jy word op verskeie maniere gewaarsku: 'n Waarskuwingsimbool word in die roetebalk gewys.  Die roetebalk zoem in tot by die begin van die verkeersknoop. ...
  • Seite 32: Gevorderde Baanleiding

    3. Kies Vermy in die opwipkieslys. 'n Nuwe roete word gevind wat die verkeersknoop vermy. Vermy 'n verkeersknoop via die kaart 1. In die kaartaansig, zoem in en kies die verkeersknoop wat op jou roete voorkom. Die verkeersknoop word, tesame met 'n inligtingspaneel, op die kaart gewys. 2.
  • Seite 33 Belangrik: Die spoedgrens wat in die spoedpaneel gewys word, is slegs 'n aanduiding. Jy moet altyd hou by die werklike spoedgrens van die pad waarop jy jou bevind en wat deur die toestande waaronder jy bestuur, voorgeskryf word.
  • Seite 34: Sinchroniseer Via Tomtom Mydrive

    Sinchroniseer via TomTom MyDrive Meer oor TomTom MyDrive TomTom MyDrive is die maklikste manier om 'n bestemming in te stel, liggings en gunstelinge te deel, en jou persoonlike navigasie-inligting te stoor. MyDrive sinchroniseer jou TomTom GO via jou TomTom-rekening. Jy kan MyDrive in 'n webblaaier op jou rekenaar of as 'n selfoon-app op 'n slimfoon of tablet gebruik.
  • Seite 35: Stel 'N Bestemming Via Mydrive In

    Wanneer jou navigasietoestel by jou TomTom-rekening aangemeld is, sinchroniseer jou toestel met MyDrive en ontvang die bestemming. 1. In 'n webblaaier of via die MyDrive-app, meld by jou TomTom-rekening aan. 2. Op die kaart, kies 'n bestemming.
  • Seite 36: Wys 'N Beplande Bestemming In Mydrive

    2. Kies Huidige roete in die Hoofkieslys om die "Huidige roete"-kieslys oop te maak. 3. Kies Wis roete om die roete wat tans beplan is, te wis. Jou toestel gaan terug na die kaartaansig. Jou roete is uit jou GO en jou TomTom-rekening gewis.
  • Seite 37: Vind En Sinchroniseer Liggings Via Mydrive

    "My plekke"-liggings sinchroniseer. 1. In 'n webblaaier of via die MyDrive-app, meld by jou TomTom-rekening aan. 2. Op die kaart, kies 'n bestemming. Wenk: Jy kan na 'n bestemming soek of jy kan die kaart skuif en 'n bestemming kies. Jy kan ook 'n bestemming uit jou "My plekke"-lys kies.
  • Seite 38: Invoer Van 'N "Track" In Gpx-Formaat

    Jy kan "tracks" redigeer deur werktuie soos Tyre Pro te gebruik. Gebruik GPX-lêers Jy gebruik MyDrive op jou rekenaar om "track"-lêers in GPX-formaat na jou TomTom-toestel in te voer. Die "tracks" word in die "My roetes"-kieslys gestoor. Jou toestel sal langs hierdie GPX-"track"...
  • Seite 39: Stoor En Teruglaai Van Jou Persoonlike Navigasie-Inligting

    TomTom-rekening gestoor. As jy jou GO teruglaai, of op 'n ander toestel by MyDrive aanmeld, word jou gestoorde persoonlike navigasie-inligting na jou GO of die ander toestel teruggelaai. Die volgende persoonlike navigasie-inligting word na jou TomTom-rekening gestoor: MyDrive-bestemmings. ...
  • Seite 40: Gebruik Kitssoek

    Gebruik kitssoek Meer oor soek Mens gebruik soek om na 'n wye verskeidenheid plekke te soek en dan daarheen te navigeer. Jy kan na die volgende soek:  'n Spesifieke adres deur, byvoorbeeld, Pretoriaweg 123, Pretoria in te tik.  'n Gedeeltelike adres deur, byvoorbeeld, Pretoriaweg Pta in te tik 'n Tipe plek deur, byvoorbeeld, vulstasie of restaurant in te tik.
  • Seite 41 Wenk: As jy 'n lettersleutel op die sleutelbord druk en hou, verkry jy toegang tot ekstra karakters mits hulle beskikbaar is. Byvoorbeeld, druk en hou die letter "e" om toegang tot die karakters 3 e è é ê ë en meer te verkry. Jy kan vir 'n tipe PVB (Plek van belang) soos 'n restaurant of besienswaardigheid soek.
  • Seite 42: Beplan Via "Soek Aanlyn" 'N Roete Na 'N Pvb

    As jy 'n PVB-soektog gedoen het maar nie die PVB kon vind waarna jy soek nie, kan jy TomTom Places aanlyn deursoek. Om PVB's te vind deur aanlyn te soek, doen die volgende: Soek vir 'n PVB deur Soek in die hoofkieslys te gebruik.
  • Seite 43 3. Gebruik die sleutelbord om die naam in te tik van die PVB wat jy wil vind en druk dan die Soek-knoppie op die sleutelbord. Wenk: As jy 'n lettersleutel op die sleutelbord druk en hou, verkry jy toegang tot ekstra karakters mits hulle beskikbaar is.
  • Seite 44: Voer Soekvoorwaardes In

    'n Roete word beplan en daarna begin begeleiding na jou bestemming. Sodra jy begin ry, word die leidingaansig outomaties gewys. Wenk: As jou bestemming in 'n ander tydsone is, sien jy 'n plus (+)- of 'n minus (-)-teken en die tydsverskil word in ure en halfure in die Bestemmingspaneel gewys.
  • Seite 45: Werk Met Soekresultate

    Hele kaart Kies hierdie opsie om jou huidige kaart in totaliteit te deursoek sonder om 'n perk op die radius te plaas. Jou huidige ligging vorm die middelpunt van die soektog. Die resultate word volgens raakresultate georden. Naby my Kies hierdie opsie om met jou huidige GPS-ligging as middelpunt te soek.
  • Seite 46 Adres- en stad-raakresultate word in die linkerkolom gewys, en PVB's, tipe PVB's en Places word in die regterhandse kolom gewys. Onlangse bestemmings en gestoorde plekke word ook in jou soekresultate gewys. Wenk: Om meer resultate te sien, versteek die sleutelbord of rol deur die lys van resultate. Wenk: Jy kan wissel tussen om die resultate op die kaart of in 'n lys te sien deur die lys/kaart-knoppie te kies: Wanneer jy 'n adres uit die lys soekresultate gekies het, kan jy kies om dit op die kaart te wys, 'n...
  • Seite 47: Meer Oor Poskodes

    Let wel: Die beste soekresultate word op die kaart gewys. Wanneer jy inzoem, word die laagste raaksesultate stelselmatig gewys. Meer oor poskodes Wanneer 'n soektog met gebruik van poskodes uitgevoer word, sal jou resultate afhang van die tipe poskode wat gebruik word in die land waarbinne jy soek. Die volgende tipes poskodes word gebruik: Poskodes wat jou na 'n straat of 'n gedeelte van 'n straat navigeer.
  • Seite 48 Regsdienste - Prokureurs Finansiële instelling Regsdienste - ander dienste Voedseldienste Geriefswinkel Kitskos-restaurant Restaurant Chinese restaurant Akkommodasie Hotel of motel Luukse hotel Kampterrein Ekonomiese kettinghotel Nooddienste Hospitaal of polikliniek Tandarts Polisiestasie Veearts Dokter Brandweerstasie Motorverwante dienste Buiteparkering Vulstasie Parkeergarage Karwas Motorhandelaar Voertuiginspeksiesentrum Motorverhuur Herlaaipunt(e) vir...
  • Seite 49 Motorverhuur-parkering Motorherstelfasiliteit Ander dienste Ambassade Troeteldier-fasiliteite Regeringskantoor Telekommunikasie Maatskappy Gemeenskapsdiens Poskantoor Apteek Winkelsentrum Skoonheidsorgdienste Toeriste-inligtingskantoor Winkel Opvoeding Kollege of universiteit Skool Biblioteek Konvensiesentrum Ontspanning Casino Wynmakery Teater Besienswaardigheid Fliek Dieretuin Konsertsaal Vermaaklikheidspark...
  • Seite 50 Museum Uitstallingsentrum Opera Kulturele sentrum Naglewe Ontspanningsarea Kinderplaas Sport Speelgrond Swembad Bergpiek Watersport Strand Tennisbaan Park of ontspanningsarea Ysskaatsbaan Seiljaghawe of marina Sportsentrum Stadion Gholfbaan Godsdiens Kerk Plek van aanbidding Reis Spoorwegstasie Bergpas Lughawe Besienswaardige of panoramiese uitsig...
  • Seite 51 Veerbootterminaal Poskode Let wel: Word nie in alle lande gebruik nie. Grenspos Woongebied Bushalte Middestad Tolhek Herlaaistasies vir elektriese motors Rusarea Vulstasie en padkafee...
  • Seite 52: Beplan 'N Roete

    Voordat hy dit die eerste keer kan waag om 'n bestemming voor te stel, moet jou toestel 'n tydjie gegun word om jou gewoontes aan te leer. Hoe meer gereeld jy met jou TomTom GO ry, hoe vinniger sal hy voorstelle maak en hoe akkurater sal daardie voorgestelde bestemmings wees.
  • Seite 53 1. Kies die Hoofkieslys-knoppie om die hoofkieslys oop te maak. 2. Kies Soek. Die soekskerm maak oop met die sleutelbord wat wys. 3. Gebruik die sleutelbord om die naam in te tik van die plek waarheen jy 'n roete wil beplan. Wenk: As jy 'n lettersleutel op die sleutelbord druk en hou, verkry jy toegang tot ekstra...
  • Seite 54: Beplan 'N Roete Na 'N Stadskern

    5. Kies 'n voorgestelde adres. 6. Voer die huisnommer in indien jy oor een beskik en dit nie reeds ingevoer het nie. Wenk: As jy 'n huisnommer intik wat nie gevind word nie, word die nommer in rooi gewys. Die naaste huisnommer wat gevind is, word in die Ry-knoppie gewys.
  • Seite 55 2. Kies Soek. Die soekskerm maak oop met die sleutelbord wat wys. 3. Gebruik die sleutelbord om die naam in te tik van die stad of dorp waarheen jy 'n roete wil beplan. Jy kan 'n dorp, stad of poskode soek. Wenk: Om vir 'n spesifieke stad te soek, kan jy die stad se poskode of die land gebruik.
  • Seite 56: Beplan Via Soek 'N Roete Na 'N Pvb

    Die stad se naam word regs van die Soek-insetkassie gewys, en die PVB middestad word onder- aan die regterkantste kolom gewys. 6. Kies die PVB "middestad". Die middestad word op die kaart vertoon. 7. Kies Ry. 'n Roete word beplan en daarna begin begeleiding na jou bestemming. Sodra jy begin ry, word leidingaansig outomaties gewys.
  • Seite 57 2. Kies Soek. Die soekskerm maak oop met die sleutelbord wat wys. 3. Gebruik die sleutelbord om die naam in te tik van die plek waarheen jy 'n roete wil beplan. Wenk: As jy 'n lettersleutel op die sleutelbord druk en hou, verkry jy toegang tot ekstra karakters mits hulle beskikbaar is.
  • Seite 58: Beplan Via "Soek Aanlyn" 'N Roete Na 'N Pvb

    As jy 'n PVB-soektog gedoen het maar nie die PVB kon vind waarna jy soek nie, kan jy TomTom Places aanlyn deursoek. Om PVB's te vind deur aanlyn te soek, doen die volgende: Soek vir 'n PVB deur Soek in die hoofkieslys te gebruik.
  • Seite 59 2. Kies Soek Places aanlyn. 3. Gebruik die sleutelbord om die naam in te tik van die PVB wat jy wil vind en druk dan die Soek-knoppie op die sleutelbord. Wenk: As jy 'n lettersleutel op die sleutelbord druk en hou, verkry jy toegang tot ekstra karakters mits hulle beskikbaar is.
  • Seite 60: Beplan 'N Roete Deur Die Kaart Te Gebruik

    'n Roete word beplan en daarna begin begeleiding na jou bestemming. Sodra jy begin ry, word die leidingaansig outomaties gewys. Wenk: As jou bestemming in 'n ander tydsone is, sien jy 'n plus (+)- of 'n minus (-)-teken en die tydsverskil word in ure en halfure in die Bestemmingspaneel gewys.
  • Seite 61: Beplan 'N Roete Via My Plekke

    Wenk: Jy kan deur die opwipkieslys-knoppie te kies, die ligging wat jy gekies het op ander maniere gebruik, soos om dit by My plekke te voeg. Wenk: As jou bestemming in 'n ander tydsone is, sien jy 'n plus (+)- of 'n minus (-)-teken en die tydsverskil word in ure en halfure in die Bestemmingspaneel gewys.
  • Seite 62: Beplan 'N Roete Via Koördinate

    Die plek waarheen jy gekies het om te navigeer, word saam met 'n opwipkieslys op die kaart gewys. 4. Om 'n roete na hierdie bestemming te beplan, kies Ry. 'n Roete word beplan en daarna begin begeleiding na jou bestemming. Sodra jy begin ry, word die leidingaansig outomaties gewys.
  • Seite 63: Beplan 'N Roete Via 'N Kaartkode

    Wenk: Vir desimale waardes hoef jy nie 'n letter te gebruik om die breedtegraad en lengtegraad aan te dui nie. Vir liggings wes van die 0-meridiaan en suid van die ewenaar, gebruik 'n minus-teken (-) voor die koördinaat. Grade, minute en sekondes, byvoorbeeld: ...
  • Seite 64: Vind 'N Alternatiewe Roete

    Internasionaal, byvoorbeeld, WH6SL.TR10.  Land-spesifiek, byvoorbeeld, GBR 8MH.51.  Alternatief land-spesifiek, byvoorbeeld, GBR 28.Y6VH of GBR LDGZ.VXR.  Wenk: Al die kaartkodes in die voorbeeld is vir dieselfde ligging - Edinburgh-kasteel in die VK. Sien Meer oor kaartkodes vir inligting oor hoe om 'n kaartkode vir 'n ligging te kry. 4.
  • Seite 65: Beplan 'N Roete Vooruit

    Wenk: Inligting vanaf die Lifetime Traffic-diens word gebruik wanneer alternatiewe roetes bereken word. Enige roete wat tydsgewys 50% langer sal duur as die oorspronklike roete word nie gewys nie. 5. Kies jou gekose roete deur op die tydborrel te tik. Begeleiding na jou bestemming begin.
  • Seite 66 'n Opwipkieslys wys 'n lys van opsies. 7. Kies Gebruik as beginpunt. 8. Herhaal die soekstappe om jou bestemming te kies, en kies dan Ry in die opwipkieslys. Jou roete word via jou gekose beginpunt en bestemming beplan. Die beraamde reistyd word bo-aan die roetebalk gewys.
  • Seite 67: Vind 'N Parkeerterrein

    'n Opwipkieslys wys 'n lys van opsies. 3. Kies Verander na 'n stilhouplek. Jou roete word herbeplan met die beginpunt wat na 'n stilhouplek verander is. Vind 'n parkeerterrein Belangrik: In die belang van veiligheid, en om te verhoed dat jou aandag afgelei word terwyl jy bestuur, moet jy altyd 'n roete beplan vóór jy begin ry.
  • Seite 68 Jy kan die skerm verander om 'n lys parkeerterreine te wys deur hierdie knoppie te druk: Jy kan 'n parkeerterrein uit die lys kies sodat jy dit op die kaart kan opspoor. Wenk: Jy kan deur die lys rol deur die rol-balk regs op die skerm te gebruik. Kies die knoppie regs van die soekkassie as jy wil verander hoe die soektog uitgevoer moet word.
  • Seite 69: Vind 'N Vulstasie

    'n Roete word beplan en daarna begin begeleiding na jou bestemming. Sodra jy begin ry, word die leidingaansig outomaties gewys. Wenk: Jy kan via die opwipkieslys 'n parkeerterrein as 'n stilhouplek by jou roete voeg. Vind 'n vulstasie Belangrik: In die belang van veiligheid, en om te verhoed dat jou aandag afgelei word terwyl jy bestuur, moet jy altyd 'n roete beplan vóór jy begin ry.
  • Seite 70 Wenk: Jy kan deur die lys rol deur die rol-balk regs op die skerm te gebruik. As jy die manier waarop die soektog gedoen word, wil verander, kies die knoppie regs van die soekkassie. Jy kan dan verander waar die soektog uitgevoer moet word, soos 'n soektog naby jou of deur die kaart in geheel.
  • Seite 71: Verander Jou Roete

    Verander jou roete Die "Huidige roete"-kieslys Wanneer jy 'n roete of "track" beplan het, kies die "Huidige roete" of "Huidige 'track'"-knoppie in die Hoofkieslys om die "Huidige roete" of "Huidige track"-kieslys oop te maak. Die volgende knoppies is beskikbaar in die hoofkieslys: Wis roete / Wis Kies hierdie knoppie om die huidig-beplande roete skoon te maak.
  • Seite 72 Vermy tolpaaie en Kies hierdie knoppie om sekere tipes roetekenmerke te vermy op jou tans meer beplande roete. Hierdie sluit veerbote, tolpaaie en grondpaaie in. Jy kan ook sekere kenmerke van 'n roete vermy deur van die roetebalk gebruik te maak. Wys instruksies Kies hierdie knoppie om 'n lys van draai-vir-draai-instruksies vir jou beplande roete te sien.
  • Seite 73: Vermy 'N Geblokkeerde Pad

    Herrangskik Kies hierdie knoppie om die lys van stilhouplekke vir jou huidige roete te stilhouplekke sien. Jy kan dan die volgorde van die stilhouplekke langs jou roete verander. Vir 'n roete sonder stilhouplekke kan jy hierdie knoppie kies om jou roete om te keer.
  • Seite 74: Vermy Deel Van 'N Roete

     Slingerroete - die roete met die meeste draaie.  Let wel: Slingerroetes is slegs beskikbaar vir TomTom Rider-toestelle. Staproete - hierdie tipe roete is deur-en-deur vir stappers geoptimeer.  Fietsroete - hierdie tipe roete is deur-en-deur vir fietsers geoptimeer.
  • Seite 75: Roetekenmerke

    Roetekenmerke Jy kan kies om sekere aspekte langs jou tans beplande roete te vermy. Jy kan kies om die volgende aspekte van die roete te vermy: Tolpaaie  Veerbote en pendeltreine vir motors  Saamryklub-bane  Grondpaaie  Let wel: Saamryklubbane staan soms as hoëbesettingslane (HOV-lane) bekend en word nie in alle lande aangetref nie.
  • Seite 76: Skrap 'N Stilhouplek Uit Jou Roete

    3. Kies die opwipkieslys-knoppie. 4. Kies Gebruik in roete. 5. Kies Voeg by huidige roete. Jou roete word herbereken om jou stilhouplek in te sluit. Skrap 'n stilhouplek uit jou roete 1. Druk die aansig-knoppie om die kaart te wys. Jou hele roete word op die kaart gewys.
  • Seite 77: My Roetes

    My roetes Meer oor My roetes My roetes maak dit moontlik om roetes en "tracks" moeiteloos te stoor en te herroep. Dit is raadsaam om My Roetes in een of meer van die volgende situasies te gebruik: Wanneer jy werk - Jou werk behels dat jy op 'n daaglikse basis langs verskeie roetes met ...
  • Seite 78: Stoor 'N Roete

    Daar is verskeie dinge wat jy met jou ITN-lêer kan doen:  Jy kan 'n ITN-lêer op jou TomTom GO invoer sodat jy weer langs dieselfde roete kan reis en navigasie-instruksies ontvang. Gebruik werktuie soos Tyre Pro om jou roete te bekyk.
  • Seite 79: Navigeer Via 'N Gestoorde Roete

    5. Kies Voeg by My roetes. Die naam van die roete word op die redigeerskerm gewys. 6. Redigeer die naam van die roete sodat jy dit maklik kan herken. 7. Kies Voeg by om jou roete in die My roetes-lys te stoor. Wenk: Jy kan ook 'n roete via die Voeg by My roetes-knoppie in die "Huidige roete"-kieslys stoor.
  • Seite 80: Navigeer Na 'N Stilhouplek Op 'N Gestoorde Roete

    Navigeer na 'n stilhouplek op 'n gestoorde roete In plaas daarvan om na die begin van 'n gestoorde roete te navigeer, kan jy vanaf jou huidige ligging na 'n stilhouplek op jou gestoorde roete navigeer. Die stilhouplek word na die begin van jou roete verander.
  • Seite 81: Voeg 'N Stilhouplek By 'N Gestoorde Roete Via Die Kaart

    Jou roete word vanaf die nuwe beginpunt bereken. 5. Kies Ry. Die beginpunt van jou roete word na jou eerste stilhouplek omgeskakel en die roete word dan vanaf jou huidige ligging beplan. Begeleiding na jou bestemming begin. Sodra jy begin ry, word die leidingaansig outomaties gewys.
  • Seite 82: Neem 'N "Track" Op

    3. Kies die opwipkieslys-knoppie om die kieslys oop te maak. 4. Kies Beheer stilhouplekke. 5. Kies Voeg stilhouplek by roete. 6. Kies jou volgende stilhouplek op die kaart. Wenk: As jy die naam van jou volgende stilhouplek ken, kan jy Soek in stede van die kaart gebruik om jou stilhouplek te kies.
  • Seite 83: Skrap 'N Roete Of 'N "Track" Uit My Roetes

    Die "track" se roete word in die kaartaansig gewys. 3. Kies die "track", en kies dan die opwipkieslys. 4. Kies Ry na beginpunt. Die beginpunt van die "track" word na jou eerste stilhouplek omgeskakel en dan word die roete beplan. Begeleiding na jou bestemming begin vanaf jou huidige ligging. Sodra jy begin ry, word die leidingaansig outomaties gewys.
  • Seite 84: Voer Roetes En "Tracks" Vanaf 'N Geheuekaart In

    5. Wanneer jy 'n boodskap sien dat jou "tracks" suksesvol uitgevoer is, verwyder jou geheuekaart sodat jy jou "tracks" met ander gebruikers kan deel. Let wel: Elke uitgevoerde roete word as 'n GPX-lêer in die vouer TomTom-roetes op jou geheuekaart gestoor.
  • Seite 85: Stembeheer (Speak&Go)

    Let wel: Stembeheer werk nie op alle toestelle en in alle tale nie. In stede daarvan om op items op die skerm te tik om jou TomTom GO te beheer, kan jy jou stem gebruik om jou GO te beheer.
  • Seite 86: Die Stembeheer-Skerm

    Rooi beteken jou frase gaan nie werk nie.  Oranje beteken jou frase mag dalk werk.  Groen beteken jy het 'n goeie frase.  4. Kies Hoor dit om na jou "word wakker"-frase te luister. 5. Kies Klaar en dan Ja om jou "word wakker"-frase te stoor. Jou nuwe "word wakker"-frase is gereed vir gebruik.
  • Seite 87: Paar Wenke Vir Gebruik Van Stembeheer

    'n Rooi balk beteken jou stem is só hard dat stembeheer nie individuele woorde kan herken  nie. 'n Donkerblou balk beteken jou stem is só sag dat stembeheer nie individuele woorde kan  herken nie. 'n Paar wenke vir gebruik van stembeheer Jy kan jou GO help om te verstaan wat jy sê...
  • Seite 88: Gee Bevele Op Verskillende Maniere

    "Demp", en "Klank aan"  "Instruksies aan", en "Instruksies af"  "Dagkleure", en "Nagkleure"   "2D-aansig", en "3D-aansig"  "Zoem in", en "Zoem uit" Gee bevele op verskillende maniere Jou GO herken heelwat meer woorde as dié wat in die lys van bevele opgegee word. Probeer dus gerus 'n paar van jou eie.
  • Seite 89: Gaan Via Stembeheer Huis Toe

    Gaan via stembeheer huis toe Die volgende voorbeeld wys hoe om stembeheer te gebruik om 'n reis na jou huisligging te beplan: 1. Om stembeheer te begin, sê die "word wakker"-frase in die kaartaansig of leidingaansig. Die stembeheer-skerm word vertoon en jou GO sê "Ek luister". Wanneer stembeheer gereed is om te luister, sal jy 'n mikrofoon-ikoon in die onderste linkerhoek sien en 'n toon hoor.
  • Seite 90 Wenk: Sê "Alle bevele" om 'n lys te sien van die bevele wat jy kan sê. So nie, kies Hulp in die Hoofkieslys en kies dan Stembeer en daarna Watter bevele kan ek sê?. Vir sommige opdragte herhaal jou GO wat jy gesê het en vra vir bevestiging. 3.
  • Seite 91: Map Share

    'n USB-verbinding met MyDrive Connect verbind. Alle kaartveranderings word deur TomTom geverifieer. Daarna is hierdie geverifieerde wysigings tot jou beskikking as deel van die volgende kaartbywerking wat jy kan aflaai wanneer jy jou toestel weer via 'n USB-verbinding met MyDrive Connect verbind.
  • Seite 92: Skep 'N Kaartveranderingsverslag Vanaf 'N Gemerkte Ligging

    Map Share Reporter by tomtom.com. 5. Volg die instruksies vir jou gekose tipe kaartverandering. 6. Kies Rapporteer. Jou kaartveranderingsverslag word outomaties intyds aan TomTom gestuur of wanneer jy jou toestel via 'n USB-verbinding aan MyDrive Connect koppel. Jy ontvang kaartveranderings vanaf ander TomTom-gebruikers as deel van kaartbywerkings.
  • Seite 93: Tipes Kaartveranderings

    Map Share Reporter by tomtom.com. Vir alle kaartveranderings wat hieronder beskryf word, word jou kaartveranderingsverslae outomaties intyds aan TomTom gestuur of wanneer jy jou toestel via 'n USB-verbinding aan MyDrive Connect koppel. Jy ontvang kaartveranderings vanaf ander TomTom-gebruikers as deel van kaartbywerkings.
  • Seite 94 Kies die padteken op een van beide punte van die straat om dit van oop tot toe of omgekeerd te verander. 5. Kies Rapporteer. Straatnaam Kies hierdie opsie om 'n verkeerde straatnaam te korrigeer. 1. Druk en hou om die ligging van die kaartverandering in die kaartaansig te kies. 2.
  • Seite 95 8. Kies Rapporteer. Spoedgrens Kies hierdie opsie om die spoedgrens op die kaart te korrigeer. 1. Druk en hou om die ligging van die kaartverandering in die kaartaansig te kies. 2. Kies die opwipkieslys-knoppie om die kieslys oop te maak. 3.
  • Seite 96: Spoedkameras

    Let wel: TomTom-dienste is nie op alle GO-navigasietoestelle beskikbaar nie. Let wel: Sommige TomTom-dienste is dalk nie in jou huidige ligging beskikbaar nie. Om 'n grens na 'n ander gebied of land oor te steek Wanneer jy 'n gebied of land binne ry waar spoedkamerawaarskuwings nie toegelaat word nie, skakel jou GO die spoedkameradiens af.
  • Seite 97 Simbool wys op kaart Simbool wys in Beskrywing roetebalk Vaste spoedkamera - hierdie tipe kamera kontroleer die spoed van verbygaande voertuie en bly altyd op dieselfde plek. Mobiele spoedkamera - hierdie tipe kamera kontroleer die spoed van verbygaande voertuie en kan na verskillende plekke verskuif word. Kol waar mobiele spoedkameras al te dikwels voorkom - hierdie tipe waarskuwing dui plekke aan waar mobiele spoedkameras dikwels gebruik...
  • Seite 98: Verander Die Manier Waarop Jy Gewaarsku Word

    Rapporteer 'n nuwe spoedkamera As jy by 'n nuwe spoedkamera verby ry waarteen jy nie gewaarsku is nie, kan jy dit oombliklik rapporteer. Let wel: Om 'n spoedkamera te rapporteer, moet jy met TomTom-dienste verbind en by jou TomTom-rekening aangemeld wees.
  • Seite 99: Bevestig Of Verwyder 'N Mobiele Spoedkamera

    Kies Nee as die mobiele spoedkamera verwyder is.  Hierna word wat jy ook al gekies het, na TomTom versend. Gegrond op talle verslae wat deur gebruikers ingedien word, besluit ons of die waarskuwing teen 'n spoedkamera steeds geldig is of opgehef moet word.
  • Seite 100: Gevaarsones

    As twee sones naby mekaar is, kan die waarskuwings in 'n enkele langer sone verenig word.  Inligting oor die ligging van sones word voortdurend deur TomTom en ander gebruikers bygewerk en gereeld na jou GO versend sodat jy altyd die jongste inligting het. Jy kan ook bydra deur die ligging van nuwe risiko-sones te rapporteer.
  • Seite 101: Waarskuwings Teen Gevaarsones En Risiko-Sones

    Waarskuwings teen gevaarsones en risiko-sones Waarskuwings word elke 10 sekondes gegee voordat jy 'n gevaarsone of 'n risiko-sone bereik. Jy word op verskeie maniere gewaarsku: 'n Simbool word in die roetebalk en op jou roete op die kaart gewys.  Die afstand na die begin van die sone word in die roetebalk gewys.
  • Seite 102: Rapporteer 'N Risiko-Sone

    Die liggings van gevaarsones en risiko-sones kan dikwels verander. Nuwe sones kan ook sonder waarskuwing opduik. Jou TomTom GO ontvang alle sonebywerkings intyds. Jy hoef niks te doen om bywerkings te ontvang nie - hulle word outomaties na jou GO versend.
  • Seite 103: My Plekke

    My plekke Meer oor My plekke My plekke bied 'n maklike manier om 'n ligging te kies sonder dat jy elke keer na die ligging hoef te soek. Jy kan My plekke gebruik om 'n versameling gunstelingadresse te skep. Wenk: Die terme "gunsteling" en "plek" beteken dieselfde ding - gunstelinge is plekke waarheen jy dikwels gaan.
  • Seite 104: Verander Jou Huisligging

    Zoem in op die kaart by die ligging wat jy wil kies. Druk en hou om die ligging te kies en kies  dan die huisligging- of werkpleksimbool. Kies die Soek-knoppie en soek na 'n ligging. Kies 'n ligging om as huis of werkplek te stel. ...
  • Seite 105: Voeg 'N Ligging Uit My Plekke By

    1. Maak die opwipkieslys oop en kies Voeg by My plekke. 2. In die naambalk, tik die naam "Huis" in. Let wel: "Huis" moet 'n hoofletter H hê. 3. Kies Voeg by. Jou huisligging word na die nuwe ligging verander. Voeg 'n ligging uit My plekke by 1.
  • Seite 106: Voeg 'N Ligging Tot My Plekke By Deur Soek Te Gebruik

    Voeg 'n ligging tot My plekke by deur soek te gebruik 1. In die Hoofkieslys, kies Soek. 2. Soek na 'n ligging. 3. Kies die ligging en kies dan Wys op kaart. 4. Wanneer die kaartaansig die ligging wys, kies die opwipkieslys-knoppie. 5.
  • Seite 107: Instellings

    Instellings Voorkoms Kies Instellings in die Hoofkieslys en kies dan Voorkoms. Op hierdie skerm kan jy hierdie instellings verander: Aansig  Kies Aansig om jou toestel se voorkoms te verander. Roetebalk  Kies Roetebalk om die inligting wat jy in die roetebalk sien, te verander. Leidingaansig ...
  • Seite 108: Roetebalk

    Beweeg die skuiwer om die helderheidsvlak van die skerm gedurende die dag te verstel. Naghelderheid  Beweeg die skuiwer om die helderheidsvlak van die skerm gedurende die nag te verstel. Kies Skakel oor na nagkleure as dit donker is om outomaties na nagkleure te verander wanneer dit donker word.
  • Seite 109 Wanneer die wyer roetebalk gewys word, sien jy meer inligting oor jou roete. Jy sien, byvoorbeeld, die tyd en afstand na verkeersopeenhopings en meer. Aankomsinligting Kies Aankomsinligting om die volgende instellings te verander: Wys oorblywende afstand  Kies hierdie instelling om die oorblywende afstand van die reis gedurende navigasie in die bestemmingspaneel te wys.
  • Seite 110: Leidingaansig

    Veerbote en pendeltreine vir motors  Kies hierdie instelling om te sien waar jy langs jou roete van veerbote en pendeltreine gebruik moet maak. Leidingaansig Kies Instellings in die Hoofkieslys en kies dan Voorkoms. Wys huidige straatnaam  Hierdie instelling wys die naam van die straat waar langs jy ry in die leidingaansig. Leidingaansigstyl ...
  • Seite 111: Stembeheer

    Begin stembeheer wanneer ek "Hello TomTom" sê  Kies hierdie instelling om stembeheer te begin wanneer jy die "word wakker"-frase sê. By verstek is die "word wakker"-frase "Hello TomTom", maar jy kan jou eie "word wakker"-frase maak. Verander die "word wakker"-frase ...
  • Seite 112: Kaarte

    > Stelsel > Jou inligting en privaatheid om hierdie kenmerk te sien. Wanneer 'n vinniger roete beskikbaar is As 'n vinniger roete gevind word terwyl jy bestuur, kan TomTom Traffic jou reis herbeplan ten einde die vinniger roete te gebruik. Kies uit die volgende opsies: Neem altyd die vinnigste roete ...
  • Seite 113: Klanke En Waarskuwings

      Slingerroete - die roete met die meeste draaie. Let wel: Slingerroetes is slegs beskikbaar op TomTom Rider-toestelle. Vermy snelweë - hierdie tipe roete vermy alle snelweë.  Staproete - 'n roete wat beplan is om die reis te voet af te lê.
  • Seite 114: Kameras

    Verkeersknope  Waarskuwings teen verkeersknope in die roetebalk is deel van TomTom Traffic. Jy kan kies om nooit gewaarsku te word nie of om gewaarsku te word wanneer jy 'n verkeersknoop té vinnig nader. Wanneer jy te vinnig ry ...
  • Seite 115: Taal En Eenhede

     Meer oor Hierdie is 'n inligtingskerm eerder as 'n instelling en wys inligting oor jou TomTom GO. Jy kan tydens 'n oproep na TomTom-kliëntesteundiens gevra word om na hierdie skerm te gaan of dit kan nodig wees om inligting afkomstig van hierdie skerm in te voer wanneer jy die TomTom-winkel gebruik.
  • Seite 116: Hulp

    Gebruik my ligging en die inligting wat ek in tik om TomTom-dienste te ontvang  As jy instem, kan jy al die volgende kenmerke gebruik: TomTom MyDrive Verkeer Liggings van spoedkameras aflaai Kitssoek Verslae oor spoedkameras stuur Voorgestelde bestemmings ...
  • Seite 117: Om Hulp Te Kry

    Hoe om stembeheer te gebruik  Wenke vir gebruik van stembeheer  Watter bevele kan ek sê?  Meer oor  Sien Stelsel. Meer hulp Jy kan verdere hulp verkry deur na tomtom.com/support te gaan. Vir waarborg- en privaatheidsinligting, gaan na tomtom.com/legal.
  • Seite 118: Produksertifisering

    Produksertifisering Vind inligting oor produksertifisering op jou toestel Om inligting oor produksertifisering soos die ICASA-goedgekeurde sertifiseringsnommer te vind, doen die volgende op jou GO: 1. Kies Instellings in die Hoofkieslys. 2. Kies Stelsel. 3. Kies Meer oor. 4. Kies Regsinligting. 5.
  • Seite 119: Bywerking Via Mydrive Connect

    Belangrik: Dra sorg wanneer 'n land tydens die skep van 'n rekening gekies word. Die korrekte land is nodig wanneer jy aankope by die TomTom-winkel wil doen en kan nie verander word nadat die rekening geskep is nie.
  • Seite 120 USB-naaf of USB-poort op 'n sleutelbord of skerm nie. 5. Voer die verlangde inligting vir die skep van 'n rekening in, met inbegrip van jou land. Sodra opstelling afgehandel is, word 'n TomTom-rekening geskep en word jou GO met daardie rekening verbind.
  • Seite 121: Bylaag

    Moenie hierdie navigasietoestel op enige manier gebruik wat die bestuurder se aandag op 'n onveilige manier van die pad sal aflei nie. TomTom beveel aan dat handvry-stelsels, waar beskikbaar, gebruik word en om op 'n veilige plek af te trek en botstil te staan ten einde met die navigasietoestel in interaksie te tree.
  • Seite 122  Gradering: DC5V, 1.2A Hoe TomTom jou inligting gebruik Besonderhede oor die gebruik van persoonlike inligting kan gevind word by tomtom.com/privacy. Battery Hierdie produk gebruik 'n litium-ioon-battery. Moenie in 'n vogtige, nat en/of korroderende omgewing gebruik nie. Moenie jou produk op 'n plek met 'n hoë...
  • Seite 123 Toestelle sonder 'n GPRS-module word onderskei deur: Modelnommers: 4FB40, 4FA50, 4FA60, 4FC64, 4FC54, 4FC43 R&TTE-direktief TomTom verklaar hiermee dat TomTom se produkte en toestelle aan die tersaaklike vereistes en ander bepalings van EU-direktief 1995/5/EC voldoen. Die verklaring van nakoming kan hier bekyk word: tomtom.com/legal.
  • Seite 124 Pasaangeërs Vervaardigers van pasaangeërs beveel aan dat 'n minimum van 15 cm (6 duim) gehandhaaf word tussen 'n handdraadlose-toestel en 'n pasaangeër om potensiële inwerking op die pasaangeër te verhoed. Hierdie aanbevelings stem ooreen met onafhanklike navorsing en aanbevelings deur Wireless Technology Research.
  • Seite 125 Die inligting in hierdie dokument is onderworpe aan verandering sonder kennisgewing. TomTom sal nie aanspreeklik gehou word vir tegniese of redaksionele foute of weglatings hierin nie, of vir insidentele of gevolglike skade wat voortspruit uit die werkverrigting of gebruik van hierdie dokument nie.
  • Seite 126: Kopieregkennisgewings

    Kopieregkennisgewings: © 1992 - 2016 TomTom. Alle regte voorbehou. TomTom en die "twee hande"-logo is geregistreerde handelsmerke van TomTom N.V. of een van sy filiale. Raadpleeg www.tomtom.com/legal beperkte waarborge en eindgebruikerlisensieooreenkomste van toepassing op hierdie produk. © 1992 - 2016 TomTom. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal is gepatenteer en word beskerm deur kopiereg en/of databasisregte en/of ander intellektuele eiendomsregte wat deur TomTom of sy verskaffers voorbehou word.

Inhaltsverzeichnis