Herunterladen Inhalt Inhalt Diese Seite drucken

TomTom GO 40 Bedienungsanleitung Seite 90

Inhaltsverzeichnis

Werbung

Wenk: Sê "Alle bevele" om 'n lys te sien van die bevele wat jy kan sê. So nie, kies Hulp in die
Hoofkieslys en kies dan Stembeer en daarna Watter bevele kan ek sê?.
Vir sommige opdragte herhaal jou GO wat jy gesê het en vra vir bevestiging.
3. As die bevel korrek is, sê 'Ja'.
As die bevel verkeerd is, sê "Nee" en herhaal die bevel nadat jy "Ek luister" gehoor het.
Die volume van jou GO verander na 50%.
Wenk: Om stembeheer te stop, sê "Kanselleer". Om een stap terug te gaan, sê "Terug".
90

Werbung

Inhaltsverzeichnis
loading

Inhaltsverzeichnis