Herunterladen Inhalt Inhalt Diese Seite drucken

TomTom GO 40 Bedienungsanleitung Seite 68

Inhaltsverzeichnis

Werbung

Jy kan die skerm verander om 'n lys parkeerterreine te wys deur hierdie knoppie te druk:
Jy kan 'n parkeerterrein uit die lys kies sodat jy dit op die kaart kan opspoor.
Wenk: Jy kan deur die lys rol deur die rol-balk regs op die skerm te gebruik.
Kies die knoppie regs van die soekkassie as jy wil verander hoe die soektog uitgevoer moet
word. Jy kan dan verander waar die soektog uitgevoer moet word, soos 'n soektog naby jou of
deur die kaart in geheel.
3. Kies 'n parkeeterrein uit die kaart of lys.
'n Opwipkieslys maak op die kaart oop wat die naam van die parkeerterrein wys.
4. Kies Ry.
68

Werbung

Inhaltsverzeichnis
loading

Inhaltsverzeichnis