Herunterladen Inhalt Inhalt Diese Seite drucken

Navigeer Na 'N Stilhouplek Op 'N Gestoorde Roete - TomTom GO 40 Bedienungsanleitung

Inhaltsverzeichnis

Werbung

Navigeer na 'n stilhouplek op 'n gestoorde roete

In plaas daarvan om na die begin van 'n gestoorde roete te navigeer, kan jy vanaf jou huidige ligging
na 'n stilhouplek op jou gestoorde roete navigeer. Die stilhouplek word na die begin van jou roete
verander. Jou nuwe beginpunt kan dalk een nader aan jou huidige ligging wees, of dalk wil jy bloot
jou roete korter maak.
Let wel: Die roete vanaf die oorspronklike beginpunt tot by die nuwe beginpunt word uit die
roete verwyder.
Let wel: Jou oorspronklike roete in My roetes word nie verander nie. As jy die hele roete wil sien,
kies weer die roete in My roetes.
1. In die Hoofkieslys, kies My roetes.
2. Kies 'n roete uit jou lys.
Die roete word in die kaartaansig gewys.
3. Kies die stilhouplek wat jy as jou beginpunt wil gebruik, en kies dan die opwipkieslys-knoppie
om die kieslys oop te maak.
4. Kies Begin roete hiervandaan
80

Werbung

Inhaltsverzeichnis
loading

Inhaltsverzeichnis