Herunterladen Inhalt Inhalt Diese Seite drucken

Bywerking Via Mydrive Connect; Meer Oor Mydrive Connect; Tomtom-Rekening; Opstelling Van Mydrive Connect - TomTom GO 40 Bedienungsanleitung

Inhaltsverzeichnis

Werbung

Bywerking via MyDrive Connect

Meer oor MyDrive Connect

MyDrive is 'n lessenaargebaseerde toepassing wat jou help om jou TomTom GO se inhoud en dienste
te bestuur . Jy kan, byvoorbeeld, MyDrive Connect gebruik om kaartbywerkings en sagtewareby-
werkings te kry of om jou TomTom-rekening te bestuur.
Jy word aangeraai om jou GO gereeld aan MyDrive Connect te koppel om seker te maak dat jy altyd
oor die mees onlangse bywerkings beskik.
Wenk: Ons beveel gebruik van 'n breëband-internetverbinding aan wanneer jy ook al jou GO aan
MyDrive Connect koppel.
Wenk: As jy 'n versoenbare navigasietoestel het, kan jy ook
bestemming te stel, liggings en gunstelinge te deel, en jou persoonlike navigasie-inligting te
stoor.

TomTom-rekening

Om inhoud af te laai en TomTom-dienste te gebruik, het jy 'n TomTom-rekening nodig.
Jy kan via jou rekenaar 'n rekening op een van die volgende maniere skep:
Deur die "Skep 'n rekening"-knoppie by
Deur die groen MyTomTom-knoppie by
Deur na
tomtom.com/getstarted
So nie kan jy 'n rekening op jou GO skep deur Traffic en spoedkameras of Traffic en gevaarsones
vir die eerste keer in die hoofkieslys op jou navigasietoestel te kies. Om hierdie metode te gebruik,
moet jou GO
altyd verbind
Belangrik: Dra sorg wanneer 'n land tydens die skep van 'n rekening gekies word. Die korrekte land
is nodig wanneer jy aankope by die TomTom-winkel wil doen en kan nie verander word nadat die
rekening geskep is nie.
Let wel: Indien jy meer as een TomTom-navigasietoestel in gebruik het, het jy 'n aparte rekening
vir elke toestel nodig.

Opstelling van MyDrive Connect

Om gerat te wees om MyDrive vir die eerste keer te gebruik, doen die volgende:
1. Maak 'n webblaaier op jou rekenaar oop en gaan na tomtom.com/getstarted.
2. Klik Begin
3. klik Laai MyDrive Connect af.
Volg die instruksies op die skerm.
4. Wanneer jy gepor word, koppel jou GO aan jou rekenaar via die voorsiene USB-kabel, en skakel
dan jou GO aan.
Let wel: Gebruik SLEGS die USB-kabel wat saam met jou toestel GO voorsien word. Ander
USB-kabels sal dalk nie werk nie.
tomtom.com
tomtom.com
te gaan.
of
via jou foon
verbind wees.
TomTom MyDrive gebruik
te kies.
te kies.
119
om 'n

Werbung

Inhaltsverzeichnis
loading

Inhaltsverzeichnis