Herunterladen Inhalt Inhalt Diese Seite drucken

TomTom GO 40 Bedienungsanleitung Seite 59

Inhaltsverzeichnis

Werbung

2. Kies Soek Places aanlyn.
3. Gebruik die sleutelbord om die naam in te tik van die PVB wat jy wil vind en druk dan die
Soek-knoppie op die sleutelbord.
Wenk: As jy 'n lettersleutel op die sleutelbord
karakters mits hulle beskikbaar is. Byvoorbeeld, druk en hou die letter "e" om toegang tot die
karakters 3 e è é ê ë en meer te verkry.
Jy kan vir 'n tipe PVB (Plek van belang) soos 'n restaurant of besienswaardigheid soek. So nie kan
jy na 'n spesifieke PVB soek, byvoorbeeld "Rosie's Pizzeria".
Let wel: Wanneer jy soek, kan jy naby jou huidige ligging, in 'n dorp of stad, of naby jou
bestemming soek. As jy wil verander hoe die soektog uitgevoer moet word, kies die knoppie
regs van die soekkassie.
Jou soekresultate word in 'n kolom gewys.
Wenk: Om meer resultate te sien, versteek die sleutelbord of rol deur die lys van resultate.
Wenk: Jy kan wissel tussen om die resultate op die kaart of in 'n lys te sien deur die
lys/kaart-knoppie te kies:
4. Kies 'n individuele PVB uit die lys.
Die ligging word op die kaart gewys.
5. Om meer inligting oor die PVB te sien, kies die PVB op die kaart en kies dan die opwip-
kieslys-knoppie. Kies Meer inligting op die opwipkieslys.
Jy sien meer inligting oor die PVB soos die telefoonnommer, volledige adres en e-pos.
6. Om 'n roete na hierdie bestemming te beplan, kies Ry.
druk en
hou, verkry jy toegang tot ekstra
59

Werbung

Inhaltsverzeichnis
loading

Inhaltsverzeichnis