Herunterladen Inhalt Inhalt Diese Seite drucken

TomTom GO 40 Bedienungsanleitung Seite 46

Inhaltsverzeichnis

Werbung

Adres- en stad-raakresultate word in die linkerkolom gewys, en PVB's, tipe PVB's en Places word in
die regterhandse kolom gewys. Onlangse bestemmings en gestoorde plekke word ook in jou
soekresultate gewys.
Wenk: Om meer resultate te sien, versteek die sleutelbord of rol deur die lys van resultate.
Wenk: Jy kan wissel tussen om die resultate op die kaart of in 'n lys te sien deur die
lys/kaart-knoppie te kies:
Wanneer jy 'n adres uit die lys soekresultate gekies het, kan jy kies om dit op die kaart te wys, 'n
kruising by te voeg of om 'n roete na die geselekteerde ligging te beplan. Om 'n presiese adres te
kry, kan jy die huisnommer byvoeg.
As die resultate op die kaart gewys word, kan jy die opwipkieslys gebruik om die
Plekke by te
voeg. As 'n roete reeds beplan is, kan jy die ligging by jou huidige roete voeg.
46
ligging by My

Werbung

Inhaltsverzeichnis
loading

Inhaltsverzeichnis