Herunterladen Inhalt Inhalt Diese Seite drucken

Koppel Aan Tomtom-Dienste; Meer Oor Tomtom-Dienste; Altydverbinde-Toestelle; Slimfoon- Verbinde Toestelle - TomTom GO 40 Bedienungsanleitung

Inhaltsverzeichnis

Werbung

Koppel aan TomTom-dienste

Meer oor TomTom-dienste

TomTom-dienste gee jou intydse inligting oor
TomTom-dienste op jou GO te kry, moet jy met 'n
Die manier waarop jy jou GO met TomTom-dienste verbind, hang van jou navigasietoestel af. 'n GO
kan op een van die volgende maniere verbind:
Met 'n
permanente verbinding
verbinde' toestelle genoem.
Met 'n
verbinding via jou
Gaan kyk op
tomtom.com/connect
Let wel: Sommige TomTom-dienste is dalk nie in jou huidige ligging beskikbaar nie.

Altydverbinde-toestelle

Volg hierdie stappe om TomTom-dienste op 'n altyd verbinde TomTom GO te verkry:
Let wel: Wanneer jy jou GO vir die eerste keer begin, of nadat jy dit teruggelaai het, word jy die
opsie gebied om TomTom-dienste te aktiveer wanneer jy jou GO opstel.
1. Kies TomTom-dienste in die Hoofkieslys.
2. Wanneer jy gepor word, kies Aktiveer om voort te gaan.
3. Skep 'n nuwe TomTom-rekening of meld aan by jou bestaande TomTom-rekening.
Wenk: As jy reeds 'n TomTom-navigasietoestel besit, beveel ons aan dat jy 'n nuwe
TomTom-rekening met 'n ander e-posadres vir jou GO open.
4. Kies Kom ons begin.
TomTom-dienste is nou geaktiveer.

Slimfoon- verbinde toestelle

Sommige TomTom-navigasietoestelle gebruik jou foon om met TomTom-dienste te verbind sodat jy
intydse TomTom Traffic en veiligheidswaarskuwings kan ontvang. Jou foon moet met die navigasi-
etoestel versoenbaar wees, en jy moet 'n dataplan hê wat deur 'n selfoondiensverskaffer voorsien
word. Gaan na
tomtom.com/connect
Om TomTom-dienste te gebruik, beteken dat data deur jou foon via jou selfoondiensverskaffer
versend en ontvang word.
Belangrik: Jy kan dalk addisionele koste op die hals haal wanneer jy die internet op jou foon
gebruik, veral wanneer jy buite die gebied is wat deur jou dataplan gedek word. Vra jou
selfoondiensverskaffer vir meer inligting.

Persoonlike-areanetwerke

Jou foon deel sy internetverbinding via die foon se Bluetooth- en persoonlike-areanetwerk
(PAN)-funksies.
verkeer
regstreeks vanaf jou GO. Hierdie navigasietoestelle word 'Altyd
slimfoon. Hierdie toestelle word 'Slimfoon verbinde' toestelle genoem.
vir meer inligting.
vir nadere besonderhede.
12
en
spoedkameras
TomTom-rekening
aangemeld wees.
op jou roete. Om

Werbung

Inhaltsverzeichnis
loading

Inhaltsverzeichnis