Herunterladen Inhalt Inhalt Diese Seite drucken

TomTom GO 40 Bedienungsanleitung Seite 125

Inhaltsverzeichnis

Werbung

Kennisgewing vir Nieu-Seeland
Hierdie produk vertoon R-NZ om te wys dat dit aan tersaaklike Nieu-Seelandse regulasies voldoen.
Waarskuwing vir Australië
Die gebruiker moet die toestel afskakel wanneer blootgestel aan areas waar die atmosfeer
potensieel tot ontploffings aanleiding kan gee, soos vulstasies, chemiese opslagplekke en terreine
waar plofstof gebruik word.
Kliëntesteundienskontak (Asië)
Maleisië 1800815318
Singapoer 8006162269
Thailand 0018006121008
Indonesië 0018030612011
Hierdie dokument
Hierdie handleiding is met groot sorg opgestel. Vanweë voortdurende produkontwikkeling is sekere
inligting dalk nie heeltemal op datum nie. Die inligting in hierdie dokument is onderworpe aan
verandering sonder kennisgewing.
TomTom sal nie aanspreeklik gehou word vir tegniese of redaksionele foute of weglatings hierin nie,
of vir insidentele of gevolglike skade wat voortspruit uit die werkverrigting of gebruik van hierdie
dokument nie. Hierdie dokument bevat inligting wat deur kopiereg beskerm word. Geen deel van
hierdie dokument mag in enige vorm gefotokopieer of herproduseer word sonder vooraf geskrewe
instemming van TomTom N.V. nie.
Modelname
4FB40, 4FA50, 4FA60, 4FL50, 4FL60, 4FC64, 4FC54, 4FC43
125

Werbung

Inhaltsverzeichnis
loading

Inhaltsverzeichnis