Herunterladen Inhalt Inhalt Diese Seite drucken

TomTom GO 40 Bedienungsanleitung Seite 41

Inhaltsverzeichnis

Werbung

Wenk: As jy 'n lettersleutel op die sleutelbord
karakters mits hulle beskikbaar is. Byvoorbeeld, druk en hou die letter "e" om toegang tot die
karakters 3 e è é ê ë en meer te verkry.
Jy kan vir 'n tipe PVB (Plek van belang) soos 'n restaurant of besienswaardigheid soek. So nie kan
jy na 'n spesifieke PVB soek, byvoorbeeld "Rosie's Pizzeria".
Let wel: Wanneer gesoek word, word die hele kaart deursoek. As jy wil verander hoe die
soektog gedoen moet word, kies die knoppie regs van die soekkassie. Jy kan dan verander waar
die soektog uitgevoer moet word, soos langs die roete of in 'n stad.
4. Namate jy tik, word voorstelle in kolomme gewys gegrond op dit wat jy ingetik het. Jy kan
aanhou tik of 'n voorstel kies.
Wenk: Om meer resultate te sien, versteek die sleutelbord of rol deur die lys van resultate.
Wenk: Jy kan wissel tussen om die resultate op die kaart of in 'n lys te sien deur die
lys/kaart-knoppie te kies:
5. Kies 'n PVB-tipe of 'n individuele PVB. As jy 'n PVB-tipe gekies het, kies 'n PVB.
Die ligging word op die kaart gewys.
druk en
hou, verkry jy toegang tot ekstra
41

Werbung

Inhaltsverzeichnis
loading

Inhaltsverzeichnis