Herunterladen Inhalt Inhalt Diese Seite drucken

TomTom GO 40 Bedienungsanleitung Seite 66

Inhaltsverzeichnis

Werbung

'n Opwipkieslys wys 'n lys van opsies.
7. Kies Gebruik as beginpunt.
8. Herhaal die soekstappe om jou bestemming te kies, en kies dan Ry in die opwipkieslys.
Jou roete word via jou gekose beginpunt en bestemming beplan. Die beraamde reistyd word
bo-aan die roetebalk gewys.
Wenk: Stilhouplekke, PVB's, Places en bestemmings kan almal via die opwipkieslyste as begin-
punte gekies word.
Wenk: Jy kan
die roete in My roetes
9. Om na die beginpunt te ry, kies Ry bo-aan die skerm.
Die beginpunt van die roete word na jou eerste stilhouplek omgeskakel en daarna word die
roete beplan. Begeleiding na jou bestemming begin vanaf jou huidige ligging. Sodra jy begin ry,
word die leidingaansig outomaties gewys.
Verander die beginpunt na jou huidige ligging
1. Kies die beginpunt van die roete in die kaartaansig.
2. Kies die opwipkieslys-knoppie.
'n Opwipkieslys wys 'n lys van opsies.
3. Kies Verwyder beginpunt.
Jou roete word herbeplan met jou huidige ligging as die beginpunt. Die oorspronklike beginpunt
word uit jou roete geskrap.
Verander die beginpunt na 'n stilhouplek
1. Kies die beginpunt op die roete in die kaartaansig.
2. Kies die opwipkieslys-knoppie.
stoor.
66

Werbung

Inhaltsverzeichnis
loading

Inhaltsverzeichnis