Herunterladen Inhalt Inhalt Diese Seite drucken

Vind En Sinchroniseer Liggings Via Mydrive; Sinchroniseer "My Plekke"-Liggings Met Mydrive; Invoer Van 'N Pvb-Lys Komende Van Die Gemeenskap; Skrap 'N Pvb-Lys Komende Van Die Gemeenskap - TomTom GO 40 Bedienungsanleitung

Inhaltsverzeichnis

Werbung

Vind en sinchroniseer liggings via MyDrive

Wanneer jy by TomTom MyDrive aangemeld is, kan jy liggings in
se
"My
plekke"-liggings sinchroniseer.
1. In 'n webblaaier of via die MyDrive-app, meld by jou TomTom-rekening aan.
2. Op die kaart, kies 'n bestemming.
Wenk: Jy kan na 'n bestemming soek of jy kan die kaart skuif en 'n bestemming kies. Jy kan
ook 'n bestemming uit jou "My plekke"-lys kies.
3. Klik op die ligging, maak die opwipkieslys oop en kies Voeg by My plekke.
Die ligging word in die Gunstelinge-lys in MyDrive se "My plekke"-kieslys gewys.
4. Meld aan by MyDrive op jou GO.
Jou GO sinchroniseer met jou TomTom-rekening en ontvang die nuwe Gunstelinge-ligging. Die
ligging word in
My plekke

Sinchroniseer "My plekke"-liggings met MyDrive

Wanneer jy by MyDrive op jou GO aangemeld is, word die liggings wat jy by
outomaties met jou TomTom-rekening gesinchroniseer. Jy kan jou "My plekke"-liggings in die
PVB-pleklyste
sien wanneer jy in 'n webblaaier of via die MyDrive-app by MyDrive aangemeld is.

Invoer van 'n PVB-lys komende van die gemeenskap

Jy kan PVB-liggings komende van die gemeenskap op die Internet vind en hulle via MyDrive in 'n
webblaaier na
My plekke
restaurante bevat vir die area waardeur jy reis en aan jou 'n maklike manier bied om 'n ligging te
kies sonder dat jy telkens na die ligging hoef te soek.
Jou GO gebruik .OV2-lêers vir PVB-versamelings.
Let wel: Jou GO het minstens 400 MB vry spasie nodig voordat dit .OV2- en .GPX-lêers kan invoer.
As jy die boodskap Jy't meer spasie nodig sien, stel spasie beskikbaar deur oorbodige .OV2- of
.GPX-lêers via MyDrive te skrap, of gebruik MyDrive Connect om inhoud op jou toestel te skrap.
Om 'n .OV2-lêer na jou GO op te laai, doen die volgende:
1. In 'n webblaaier, meld aan by jou TomTom-rekening.
2. Kies PVB-lêers in die "My plekke"-kieslys.
3. Kies Voer PVB-lêer in en blaai tot by jou .OV2-lêer.
Wenk: Die naam van die plekkelys in My plekke sal dieselfde wees as die naam van die
.OV2-lêer. Redigeer die naam van die lêer sodat jy dit maklik in My plekke kan herken.
4. Maak seker jy is op jou GO by MyDrive aangemeld.
Jou GO sinchroniseer met jou TomTom-rekening en ontvang die nuwe PVB-lêer.
Let wel: Sommige .OV2-lêers is groot en kan lank neem om af te laai. Maak seker dat jy jou
GO sinchroniseer voordat jy begin ry.
5. Kies My plekke in die hoofkieslys.
Jou nuwe PVB-lys word in die Places-lys gewys.
6. Kies jou nuwe PVB-lys.
Jou nuwe PVB-lys maak oop en wys al die PVB's in daardie lys. Kies die kaartaansig om die PVB's
op die kaart te sien.

Skrap 'n PVB-lys komende van die gemeenskap

Jy kan slegs via MyDrive in 'n webblaaier 'n opgelaaide PVB-lys van jou GO skrap.
gestoor.
oplaai. 'n PVB-versameling kan, byvoorbeeld, kampeerterreine of
MyDrive
37
vind en hulle met jou GO
My plekke
gevoeg het,

Werbung

Inhaltsverzeichnis
loading

Inhaltsverzeichnis