Herunterladen Inhalt Inhalt Diese Seite drucken

TomTom GO 40 Bedienungsanleitung Seite 18

Inhaltsverzeichnis

Werbung

Let wel: 3D-geboue in leidingaansig is nie op alle toestelle beskikbaar nie.
Die leidingaansig is normaalweg in 3D. Om 'n 2D-kaart te wys met die kaart wat in die rigting
beweeg waarin jy reis, verander die
Wenk: As jy 'n roete beplan het en die 3D-leidingaansig word gewys, kies die aansig-knoppie om
na die
kaartaansig
te verander en die interaktiewe funksies te gebruik.
Wanneer jou GO begin nadat dit onaktief was en jy 'n roete beplan het, sien jy die kaartaansig met
jou huidige ligging.
1. Aansig-knoppie. Druk die aansig-knoppie om van die kaartaansig na die leidingaansig te
verwissel. Wanneer in die leidingaansig sal die pyltjie wanneer jy ry, roteer om te wys in watter
rigting jy relatief tot noord reis, met noord bo-aan.
2. Zoem-knoppies Kies die zoem-knoppies om in en uit te zoem.
Wenk: Op sommige toestelle kan jy ook
3. Instruksiepaneel Hierdie paneel wys die volgende inligting:
Die rigting waarin jy volgende moet draai.
Die afstand na jou volgende draai.
Die naam van die volgende pad op jou roete.
Baanleiding
Let wel: Kies die instruksiepaneel om 'n lys van draai-vir-draai-instruksies vir jou beplande
roete te sien.
2D- en
by sommige kruisings.
3D-verstekinstellings.
knyp
om in en uit te zoem.
18

Werbung

Inhaltsverzeichnis
loading

Inhaltsverzeichnis