Herunterladen Inhalt Inhalt Diese Seite drucken

TomTom GO 40 Bedienungsanleitung Seite 120

Inhaltsverzeichnis

Werbung

Let wel: Jy kan nie die hegstuk gebruik om jou GO aan jou rekenaar te koppel nie.
Let wel: Jy moet die USB-kabel direk by die USB-poort op jou rekenaar inprop en nie by 'n
USB-naaf of USB-poort op 'n sleutelbord of skerm nie.
5. Voer die verlangde inligting vir die skep van 'n rekening in, met inbegrip van jou land.
Sodra opstelling afgehandel is, word 'n TomTom-rekening geskep en word jou GO met daardie
rekening verbind.
Jy kan nou vanuit die kennisgewingsarea op jou rekenaar toegang tot MyDrive Connect verkry.
MyDrive Connect begin outomaties sodra die rekening geskep is.
Wenk: Wanneer jy jou GO aan jou rekenaar koppel, sal MyDrive jou verwittig as daar enige
bywerkings vir jou GO is.
120

Werbung

Inhaltsverzeichnis
loading

Inhaltsverzeichnis