Herunterladen Inhalt Inhalt Diese Seite drucken

TomTom GO 40 Bedienungsanleitung Seite 109

Inhaltsverzeichnis

Werbung

Wanneer die wyer roetebalk gewys word, sien jy meer inligting oor jou roete. Jy sien, byvoorbeeld,
die tyd en afstand na verkeersopeenhopings en meer.
Aankomsinligting
Kies Aankomsinligting om die volgende instellings te verander:
Wys oorblywende afstand
Kies hierdie instelling om die oorblywende afstand van die reis gedurende navigasie in die
bestemmingspaneel te wys.
Wys oorblywende tyd
Kies hierdie instelling om die oorblywende tydsduur van die reis gedurende navigasie in die
bestemmingspaneel te wys.
Wissel outomaties tussen afstand en tyd
Kies hierdie instelling om die outomatiese verwisseling tussen oorblywende afstand en oorbly-
wende tydsduur in die bestemmingspaneel te beheer.
Wys aankomsinligting vir
Gebruik hierdie instelling om te beheer of jy inligting oor die bestemming of die volgende
stilhouplek in die bestemmingspaneel wil sien.
Wenk: Om uit te vind waar die verskillende panele in die leidingaansig of kaartaansig is, sien
Wat's op die
skerm.
Roete-inligting
Jy kan kies om enige van die volgende in die roetebalk te sien:
Parkering
Kies hierdie instelling om parkeerterreine en parkering te sien.
Vulstasies
Kies hierdie instelling om vulstasies op jou roete te sien.
Stilhouplekke
Kies hierdie instelling om stilhouplekke op jou roete te sien.
Rus-areas
Kies hierdie instelling om rus-areas op jou roete te sien.
Tolsones
Kies hierdie instelling om tolsones op jou roete te sien.
109

Werbung

Inhaltsverzeichnis
loading

Inhaltsverzeichnis