Herunterladen Inhalt Inhalt Diese Seite drucken

TomTom GO 40 Bedienungsanleitung Seite 97

Inhaltsverzeichnis

Werbung

Simbool wys op kaart
Simbool wys in
Beskrywing
roetebalk
Vaste spoedkamera - hierdie tipe kamera
kontroleer die spoed van verbygaande voertuie
en bly altyd op dieselfde plek.
Mobiele spoedkamera - hierdie tipe kamera
kontroleer die spoed van verbygaande voertuie
en kan na verskillende plekke verskuif word.
Kol waar mobiele spoedkameras al te dikwels
voorkom - hierdie tipe waarskuwing dui plekke
aan waar mobiele spoedkameras dikwels gebruik
word.
Trajekspoedmeting - hierdie tipe kameras meet
jou gemiddelde spoed tussen twee punte. Jy
word aan die begin en einde van die trajekspo-
edmetingsarea gewaarsku.
Wanneer jy in 'n trajekspoedmetingsarea
bestuur, word jou gemiddelde spoed gewys, in
stede van jou huidige spoed. Die aftand na die
einde van die area word in die roetebalk gewys.
Spoedtoepassingsones - hierdie sones kan
verskeie spoedkameras bevat.
Jy word aan die begin en einde van 'n spoedtoe-
passingsone gewaarsku. Terwyl jy in 'n
spoedtoepassingsone ry, word jou huidige spoed
gewys, en 'n visuele waarskuwing word in die
roetebalk gewys.
Verkeersligkamera - hierdie tipe kamera
kontroleer vir voertuie wat die verkeersreëls by
verkeersligte oortree. Daar is twee tipes
verkeersligkameras- daardie wat kyk of jy deur 'n
rooi verkeerslig ry en daardie wat kyk of jy deur
'n rooilig én te vinnig ry.
Verkeersbeperking - hierdie tipe waarskuwings
waarsku jou oor beperkte paaie.
Ongelukpunt - hierdie tipe waarskuwing word
gegee vir 'n plek waar padverkeersongelukke
histories gekonsentreer is.
Jy word aan die begin en einde van die
ongelukpunt gewaarsku. Wanneer jy in 'n area
bestuur waar ongelukke algemeen voorkom,
word jou huidige spoed gewys, en 'n visuele
waarskuwing word in die roetebalk gewys.
97

Werbung

Inhaltsverzeichnis
loading

Inhaltsverzeichnis