Herunterladen Inhalt Inhalt Diese Seite drucken

Sinchroniseer Via Tomtom Mydrive; Meer Oor Tomtom Mydrive; Aanmelding By Mydrive - TomTom GO 40 Bedienungsanleitung

Inhaltsverzeichnis

Werbung

Sinchroniseer via TomTom MyDrive

Meer oor TomTom MyDrive

TomTom MyDrive is die maklikste manier om 'n bestemming in te stel, liggings en gunstelinge te
deel, en jou persoonlike navigasie-inligting te stoor. MyDrive sinchroniseer jou TomTom GO via jou
TomTom-rekening. Jy kan MyDrive in 'n webblaaier op jou rekenaar of as 'n selfoon-app op 'n
slimfoon of tablet gebruik.
Belangrik: Om TomTom MyDrive te gebruik, moet jy 'n versoenbare navigasietoestel hê.
Gebruik TomTom MyDrive om die volgende te doen:
'n Bestemming op die MyDrive-kaart te vind en dit na jou GO te stuur. Jy kan na die bestemming
ry en dit ook in
My plekke
Beplan 'n roete met stilhouplekke op die MyDrive-kaart en stuur dit na jou GO.
PVB-lyslêers komende van die gemeenskap vanaf die MyDrive-kaart met jou GO te sinchroniseer.
Die PVB-lyste word in My plekke gestoor en die liggings word op die kaart gewys.
'n PVB in MyDrive te vind en dit met jou GO te sinchroniseer.
Deurlopend al jou liggings in My plekke na MyDrive te stoor. Jy kan al jou "My plekke"-liggings op
die MyDrive-kaart sien.
Na 'n teruglaaiing jou "My plekke"-liggings en PVB's vanuit MyDrive outomaties na jou GO terug te
laai.
Om MyDrive op jou GO te aktiveer, moet jy met

Aanmelding by MyDrive

Jy moet by MyDrive aanmeld om jou TomTom-rekening te sinchroniseer. Wanneer jy vanaf jou
navigasietoestel, 'n webblaaier of die MyDrive-app by jou rekening aanmeld, vind sinchronisering
met jou TomTom-rekening outomaties plaas.
Aanmelding by MyDrive op jou GO
1. In die hoofkieslys, kies TomTom-dienste.
2. Kies MyDrive.
3. Tik die e-posadres en wagwoord in wat jy vir jou TomTom-rekening gebruik.
4. Kies Meld aan.
Jou GO verbind met jou TomTom-rekening.
5. Gaan terug na die kaartaansig.
Jou GO stoor jou persoonlike navigasie-inligting outomaties na jou TomTom-rekening.
Aanmelding by MyDrive via 'n webblaaier of die MyDrive-app
Meld aan deur die e-posadres en wagwoord vir jou TomTom-rekening te gebruik. Wanneer jy
aangemeld is, kan jy jou persoonlike navigasie-inligting vanaf jou navigasietoestelle sien, en jy kan
bestemmings kies en plekke skep om met jou navigasietoestelle te sinchroniseer.
en in Onlangse bestemmings in die Hoofkieslys stoor.
TomTom-dienste verbind
34
wees.

Werbung

Inhaltsverzeichnis
loading

Inhaltsverzeichnis