Herunterladen Inhalt Inhalt Diese Seite drucken

TomTom GO 40 Bedienungsanleitung Seite 124

Inhaltsverzeichnis

Werbung

Pasaangeërs
Vervaardigers van pasaangeërs beveel aan dat 'n minimum van 15 cm (6 duim) gehandhaaf word
tussen 'n handdraadlose-toestel en 'n pasaangeër om potensiële inwerking op die pasaangeër te
verhoed. Hierdie aanbevelings stem ooreen met onafhanklike navorsing en aanbevelings deur
Wireless Technology Research.
Riglyne vir mense met pasaangeërs
Jy moet ALTYD sorg dat daar meer as 15 cm (6 duim) tussen die toestel en jou pasaangeër
is.
Jy moet nie die toestel in 'n bosak dra nie.
Ander mediese toestelle
Raadpleeg asseblief jou dokter of die vervaardiger van die mediese toestel om te bepaal of die
gebruik van jou draadlose toestel dalk 'n inwerking op die mediese toestel kan hê.
Gekonnekteerde netwerke
Toestelle wat 'n GSM-module bevat, is bedoel vir verbinding met die volgende netwerke:
GSM/GPRS 900/1800
Voldoening aan spesifieke absorpsietempo (SAT) in die EU
HIERDIE MODEL VAN 'N DRAADLOSE TOESTEL VOLDOEN AAN REGERINGSVEREISTES VIR
BLOOTSTELLING AAN RADIOGOLWE WANNEER DIT GEBRUIK WORD SOOS IN HIERDIE AFDELING
BESKRYF
Hierdie GPS navigasiestelsel is 'n radiosender en -ontvanger. Dit is ontwerp en vervaardig om nie
die uitstralingsperke vir blootstelling aan radiofrekwensie-energie te oorskry wat deur die Raad van
die Europese Unie neergelê is nie.
Die SAR-perk wat deur die Raad van die Europese Unie aanbeveel word, is 'n gemiddeld van 2.0W/kg
oor 10 gram weefsel vir die liggaam ('n gemiddeld van 4.0 W/kg oor 10 gram weefsel vir ekstremi-
teite - hande, gewrigte, enkels en voete). Toetse vir SAR word uitgevoer deur
standaard-gebruiksposisies te gebruik wat deur die EU-raad gespesifiseer word met die toestel wat
teen sy hoogste gesertifiseerde sterkte in alle getoetste frekwensiebande uitstraal.
Blootstellingsperke
Hierdie toestel voldoen aan die perke vir blootstelling aan bestraling wat vir 'n beheerde omgewing
voorgehou word. Om die moontlike oorskryding van die perke vir blootstelling aan radiofrekwensies
te verhoed, moet menslike nabyheid aan die antenna nie minder as 20 cm (8 duim) tydens normale
gebruik wees nie.
Regulatoriese nakomingsmerk
Hierdie produk vertoon die regulatoriese nakomingsmerk (RCM) om te wys dat dit aan tersaaklike
Australiese regulasies voldoen.
Kliëntesteundienskontak (Australië en Nieu-Seeland)
Australië: 1300 135 604
Nieu-Seeland: 0800 450 973
124

Werbung

Inhaltsverzeichnis
loading

Inhaltsverzeichnis