Herunterladen Diese Seite drucken

JOOLZ Aer Gebrauchsanweisung Seite 31

Mitfahrbrett
Vorschau ausblenden Andere Handbücher für Aer:

Werbung

Verfügbare Sprachen
  • DE

Verfügbare Sprachen

  • DEUTSCH, seite 5
AFRIKAANS
BELANGRIK: LEES ASSEBLIEF HIERDIE INSTRUKSIES NOUKEURIG VÓÓR GEBRUIK EN
HOU DIT OM IN DIE TOEKOMS TE RAADPLEEG.
WAARSKUWINGS
+ Gebruik die voetplank met
versigtigheid. Soos met enige produk
waarop gery word, is daar gevare wat
verband hou met die gebruik daarvan.
+ Inspekteer altyd die produk vóór
gebruik en maak seker dat dit korrek
vasgemaak is.
+ Moet nooit jou kind sonder toesig op
die voetplank laat nie.
+ Die maksimum dragewig vir die
voetplank is 22 kg/50 lb.
+ Die voetplank is bedoel om net deur
een kind gebruik te word.
+ Maak seker dat die kind versigtig op
die voetplank klim.
+ Moenie die kind toelaat om op die
voetplank te speel nie.
+ Wanneer dit aan die stootwaentjie
gekoppel is, is die voetplank nie geskik
vir hardloop of skaats nie.
+ Wees versigtig met gebruik van die
voetplank oor rowwe, onegalige
areas, of waar daar 'n helling is.
+ Laat die kind van die voetplank afklim
wanneer u op of af van 'n hindernis
af ry.
+ Hou altyd die stootwaentjie vas
wanneer u kind die voetplank gebruik.
+ Maak altyd seker dat die rem
ingeskakel is voordat die voetplank
gekoppel word.
+ Wees daarvan bewus dat die kind
onbedoeld die rem kan losmaak
wanneer hy of sy op die voetplank
staan.
Joolz - Manual - Aer - Footboard.indd 31
Joolz - Manual - Aer - Footboard.indd 31
+ Die kind moet stewige skoene
waarvan die tone toe is, dra. Dit moet
voldoende vasklou wanneer hy of sy
op die voetplank staan.
17-08-2021 11:00
17-08-2021 11:00

Werbung

loading