Herunterladen Inhalt Inhalt Diese Seite drucken

Mellerware Rider Lithium Bedienungsanleitung Seite 16

Bodenstaubsauger
Inhaltsverzeichnis

Werbung

Verfügbare Sprachen
  • DE

Verfügbare Sprachen

  • DEUTSCH, seite 31
Afrikáans
Stoksofsuier
RIDER LITIUM
Geagte kliënt,
Baie dankie vir die keuse om 'n Mellerware han-
delsmerkproduk te koop.
Danksy sy tegnologie, ontwerp en werking en
die feit dat dit die strengste kwaliteitstandaarde
oorskry, kan 'n ten volle bevredigende gebruik en
lang produklewe verseker word.
Lees hierdie instruksies sorgvuldig deur voordat
u die toestel aanskakel en hou dit vir toekomstige
verwysing. Versuim om hierdie instruksies te volg
en daarna op te let kan tot 'n ongeluk lei.
VEILIGHEIDSADVIES EN
WAARSKUWINGS
- Hierdie toestel kan gebruik word
deur kinders ouer as 8 jaar en
mense met beperkte fisiese,
sensoriese of verstandelik ver-
moëns of 'n gebrek aan onder-
vinding en kennis indien hulle
toesighouding of instruksies
aangaande die veilige gebruik
van die toestel verskaf is en die
betrokke gevare daaraan ver-
staan.
- Skoonmaak en gebruikerson-
derhoud mag nie deur kinders
sonder toesig gedoen word nie.
- Hierdie toestel is nie 'n speel-
ding nie. Kinders moet toesig-
houding ontvang om te verse-
ker dat hulle nie met die toestel
speel nie.
- Diskonnekteer die batterylaaier
van die hoofkragtoevoer wan-
neer dit nie gebruik word nie en
voordat u enige skoonmaak-
werk onderneem.
- Die battery moet uit die toestel
verwyder word voordat dit ge-
skrap word.
- Die toestel moet van die hoof-
kragtoevoer diskonnekteer word
wanneer die battery verwyder
word.
- Die battery moet veilig wegge-
gooi word.
- As die aansluiting tot die hoof-
kragtoevoer beskadig is, moet
dit vervang word; neem die toe-
stel na 'n gemagtigde tegniese
ondersteuningsdiens. Moenie
probeer om die toestel self uit-
mekaar te haal of te herstel om
moontlike gevaar te vermy nie.
- Gebruik slegs die toestel met
die spesifieke kragtoevoer wat
saam met die toestel voorsien
is.
- Maak seker dat die stroomspanning wat op
die laaigraderingsetiket aangedui is, ooreen-
stem met die hoofstroom voordat u die toestel
inprop.
- Konnekteer die toestel aan 'n kontakpunt wat
ten minste 10 ampère kan voorsien.
- Die laaier se kragprop moet behoorlik in die
hoofkontakpunt pas. Moenie die kragprop ver-
stel nie. Moenie kragproptoevoere gebruik nie.
- Moenie die kragkoord forseer nie. Moet nooit
die kragkoord gebruik om die toestel op te tel,
te dra of die toestel se kragprop uit te trek nie.
- Kontroleer die toestand van die kragkoord.
Beskadigde of verstrengelde kabels verhoog
die risiko van elektriese skok.

Werbung

Inhaltsverzeichnis
loading

Inhaltsverzeichnis