Herunterladen Inhalt Inhalt Diese Seite drucken

Mellerware Air Power 30 Gebrauchsanweisung Seite 10

Inhaltsverzeichnis

Werbung

Verfügbare Sprachen
  • DE

Verfügbare Sprachen

  • DEUTSCH, seite 19
Afrikáans
Waaier
AIR POWER 30 SWART
AIR POWER 30 WIT
Geagte kliënt,
Baie dankie dat jy gekies het om 'n MELLERWA-
RE- handelsmerkproduk te koop.
Danksy sy tegnologie, ontwerp en werking en
die feit dat dit die strengste kwaliteitstandaarde
oorskry, kan 'n ten volle bevredigende gebruik en
lang produklewe verseker word.
- Lees hierdie instruksies sorgvuldig deur
voordat jy die toestel aanskakel en dit hou vir
toekomstige verwysing. Versuim om hierdie
instruksies na te volg en daarop te let kan tot 'n
ongeluk lei.
VEILIGHEIDSADVIES EN
WAARSKUWINGS
- Hierdie toestel kan gebruik word
deur kinders ouer as 8 jaar en
mense met beperkte fisiese,
sensoriese of verstandelike ver-
moëns of 'n gebrek aan onder-
vinding en kennis indien hulle
toesighouding of instruksies
aangaande die veilige gebruik
van die toestel ontvang het en
die gevare wat daarby betrokke
is, verstaan.
- Skoonmaak en gebruikerson-
derhoud mag nie deur kinders
sonder toesig gedoen word nie.
- Hierdie toestel is nie 'n speel-
ding nie. Kinders moet toesig-
houding ontvang om te verse-
ker dat hulle nie met die toestel
speel nie.
- Ontkoppel die toestel uit die
hoofkragstroom en laat dit af-
koel voordat enige skoonmaak-
werk onderneem word. Maak
seker dat die waaier afgeska-
kel is van die hoofkragtoevoer
voordat die veiligheidskerm
verwyder word.
- Indien die aansluiting tot die
hoofkragstroom beskadig is,
moet dit vervang word; neem
die apparaat na 'n gemagtigde
tegniese ondersteuningsdiens.
Moenie probeer om die appa-
raat self uitmekaar te haal of te
herstel om moontlike gevaar te
vermy nie.
- Hierdie toestel is slegs vir
huishoudelike gebruik en nie
vir industriële of professionele
gebruik nie.
- Maak seker dat die stroomspanning wat op
die graderingsetiket aangedui is, ooreenstem
met die hoofkragtoevoer voordat jy die toestel
inprop.
- Konnekteer die toestel aan 'n kontakpunt wat
minstens 10 ampère kan voorsien.
- Die kragprop van die toestel moet behoorlik in
die hoofkragpunt pas. Moenie die kragprop ver-
stel nie. Moenie kragproptoevoere gebruik nie.
- Moenie die toestel op warm oppervlaktes plaas
nie soos kookplate, gasbranders, oonde of
soortgelyke plekke nie.
- Die toestel moet op 'n plat, stabiele oppervlak
gebruik/geplaas word.
- Moenie die toestel gebruik as die kabel of
kragprop beskadig is nie.
- As enige van die toebehorevoerings breek, trek
onmiddellik die toestel se kragprop uit die krag-
toevoer om die moontlikheid van 'n elektriese
skok te voorkom.
- Moenie die kragkoord forseer nie. Moet nooit

Werbung

Inhaltsverzeichnis
loading

Inhaltsverzeichnis